Maroela Media
NewsLifestyle

Maroela Media

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Maroela Media · released 19 Jun 2014 · Open in App Store ↗

Revenue 30d $1,000 estimate, worldwide
Downloads 30d 1,000 estimate, worldwide
Rating 4.61 9,200 reviews

No in-app products collected for this app.

Rating
South Africa91%8,4104.61
United States3%2304.52
Australia1%1124.64
Namibia1%934.53
United Kingdom<1%814.63
Canada<1%664.76
New Zealand<1%554.78
Netherlands<1%464.78
Germany<1%164.88
Ireland<1%134.77

The store shows a different set in every country

Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.