Maroela Media
Afrikaanse nuus- en kuierplek


How much does Maroela Media cost?
Prices are current as of 22 Nov 2026.
Maroela Media has no in-app products on record in the United Kingdom.
10+ alternatives to Maroela Media
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Rating / 5 | 4.6 | 4.7 | 4.4 | 4.5 | 2.7 | 3.5 | 3.3 | 2.8 | 4.1 | — |
| Reviews | 9.4K | 213K | 9.3K | 2.5K | 393 | 40 | 19 | 12 | 9 | — |
| Released | 2014 | 2015 | 2016 | 2011 | 2018 | 2022 | 2013 | 2019 | 2021 | 2024 |
| Monthly price | — | £1.49 | £6.99 | — | — | — | — | — | — | — |
| 6-month price | — | — | £34.99 | — | — | — | — | — | — | — |
| Annual price | — | £19.99 | £69.99 | — | — | — | — | — | — | — |
The going rate for each plan in United Kingdom, in its own currency, shaded from the cheapest price on the row to the dearest.
Maroela Media reviews
4.6 out of 5, based on 9,409 reviews.
What people like
- Free access without any paywall barriers
- Provides news content in Afrikaans
- Headlines are short and direct
- Helpful for expats staying informed about home
What they complain about
- Swiping feels too sensitive and frustrating
- App crashes or fails to load articles
- News updates often feel slow or late
- Text size is too small for seniors
Opvolg
Gee vir ons opvolg op sake die nuus bestaan net uit goed wat vandag gebeur het en daarna hoor ons nooit weer iets nie, gee asb vir ons terugvoer op sake. Dankie
Vervelig
Julle is altyd mosterd na die maal en die berigte is niks seggend
MAROELA MEDIA
1. Ek sukkel bietjie met tussen berigte rondskuif 2. Nuus soms bietjie later as ander medium?
Nelo
Stadige nuus
Speed
Struggle to read Maroela lately not uploading articles and pics only headlines. Checked our wifi speed several times = 60/60 so what is the problem?
Elna Everson
Inligting getrou weer gegee…. En goeie berigte en word vinnig ontvang
Nuus
Bietjie agter die tyd. EWN en ander altyd voor julle, veral na ń naweek.
Better than News24
Kry nuus sonder om eers te betaal
Media is steeds Links
Ons lees nuus internasionaal en kom steeds agter dat julle linkse bronne voorkeur gee en gebruik sonder om dit na te vors. Moet asb nie lui wees nie.
Scrolling is very irritating
The news and stories are good, but the sideways scrolling is too sensitive, making it easy to mistakenly swipe instead of scrolling. Immediately swiping back to the article you were busy reading doesn’t help as it resets to the top of the article. Hastily scrolling down to the place you were at easily leads to accidentally swiping left or right again, creating a frustrating loop.
Mev
Nuus is kort en kragtig
Die tabs bly rondskuif. Ek en my vrou kan nie iets
Die tabs bly terug skuif en bly nie in die orde wat ek dit skuif nie 2) ek en my vrou kan nie n artikel deel nie want dit stuur net die opskrif sonder die artikel
Font
Hi Die font stelling op die iPhone is te klein vir seniors om te lees. Stel voor dat ń groter text stelling ingestel word. Dankie
Gly
Die App se bladsye gly vreeslik maklik na links of regs en bemoeilik soek en blaai
Pot
Sommige artikels te langdradig
Sport
Die nuus is oud soos krieket gister se uitslae is nie by gebring nie
Dum read
Am 10 and I don’t Like read
On time
Like the app to get updated news
Baie swak
Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!
Letter groote en Spelwyse.
1.Skif formaat amper onleesbaar klein. 2. Ellelange Afrikaanse woorde is totaal onsinnig.Twee of drie woorde lees baie makliker ……. lees tog soos ons praat.
Maroela Media net die beste
Wonderlik om kwaliteit nuus in Afrikaans te kry sonder ‘n betaal muur!
Kategorieë
Die verstelling vir die kategorieë herstel vanself na die verstek opsie. Swak om in vandag se tyd van programmering om iets so eenvoudig oor te sien.
Uit Nederland
Die nuus wat Maroela ons gee, gee ons in die buitenland een goeie indruk van die lewe in SuidAfrika; ons geniet dit
Nuwe weergawe is stront
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is mal oor maroela media en n gereelde bydraer. Maar o hel, die nuwe weergawe van die app is ondraaglik. Probeer om tussen artikels te blaai en jy sal sien wat ek bedoel. Artikels haak vas, raak deurmekaar met ander artikels se opskrifte ens ens. Ek trek my hare uit my kop uit, dit is beina onbruikbaar in die huidige toestand.
Maroela lack content
The app is only reflecting a fraction of news , a situation that requires one to go to other news agencies for a comprehensive view.
Nuut by Maroela
Ek Geniet Maroela Media sommer baie en vind dit leersaam. Dankie!
“Eish” toe sak ń Boer?!
Toon respek vir Afrikaners en veral Boere. Ons hou julle in besigheid. Gebruik ook Afrikaans as taal. “Eish” is nie erken in Afrikaans nie.
Maroela media gradering
Relevante inligting word vinnig en akkuraat deurgegee maar ek vind tog dat meer gedoen kan word aan in diepte opvolging inligting. Bv Bethlehem brand- daar het nie veel meer info bugel om as die aanvanklike berig nie.
Laai meer nuus
In my opinie word daar eintlik baie min nuus gedeel. Deel meer en n groter verskeidenheid as net moord en misdaad en slegte nuus. Ek vind my self meer na ander nuusbronne kyk vir n oorsig wat aangaan as net Maroela Media
Ben de Klerk
Afrikaans is ons gemene deler , wees asb onbevrees en deel die waarheid , ons word verdruk , dan is dit nodig dat heersende regering se pogings om ons te benadeel meer duidelik uitgespel word , bv die beoogde beheer oor ons kerke en ook die eff se skandelike selfsugtige optrede in die vliegtuig , geen resep maar julle deel nie die storie nie
Hou ek van Maroela Media?
Ek hou baie van Maroela Media! Dit is my daaglikse 'kry die nuus' happie. Kort & kragtig, sonder om onnodige reëls bybte las. Dit hou my op datum met wat belangrik is. Baie dankie Elbie
Teleurgesteld
Hi Span Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!! Baie dankie!
Werk dikwels nie
Omtrent 4 uit 5 keer wat ek nuus wil lees, is daar etlike nuusitems wat nie kan oopmaak nie. Af en toe wil die hele app nie oopmaak nie. Daarvoor kry Maroela Media by my 2 uit 10.
Teleurstelling na my update
Ek het voorheen 5 sterre gegee, maar is nie so tevrede na my opgradering nie. As ek op die foto’s raak gaan dit onmiddelik vergroting toe en tans niks wat ek doen kan ek weer die foto verklein dat ek my artikel verder kan lees nie. Is daar ‘n manier om update te verander na die vorige een toe? Die uitset is ook nie vir my goed nie, jammer, maar teen die tyd sal ek skynbaar niks goeds kan sê nie. Nogtans sal Maroela Media vir my die beste wees -as ek my vorige een kan terug kry!
Kommentaar op mediaberigte
Maroela media plaas nie alle nasionale en internasionale nuus nie en opdateer nuusberigte laat ,veral eers 08:00 in die oggende. Verder n puik nuus media. Hou aan met goeie nuusberigte. Dankie
Fantasties
Punt in die wind !
App werk nie
Nadat ek ñ artikel gelees het kan ek nie terugkeer na die hoofblad nie! Ek gaan die app delete en News 24 gebruik!
Terugvoer
So lekker om nuus en ander gebeurtenisse in ons Moedertaal te lees in Australië.
Opdatering van nuusgebeure
Jul opdatering van daaglikse nuusgebeure kan beter wees. Veral sportnuus. Waar is ons Diamant Liga atlete se uitslae van 2 dae gelede? Gisteraand se Curriebeker uitslae?
Baie dankie !!!
Dankie vir die nuus wat ons kry en ons ingelig hou ! Daar is een regstelling wat julle na kan kyk , in sekere berigte is diè spelling nie op standaard nie !
More
Ek werk in Amerika dankie ek lees julle nuus elke dag. So bly ek op hoogte wat aan gaan Groete Neels Groesbeek
Maroela
Ek vind dat godsdiensdwepery nie pas by nuus nie. Ook word daar dikwels items herhaal onder ander hofies.
Elsa van Gass
Julle praat my Taal !!!
Spelling
Spelling needs attention
Maroela Media FAQ
- Is Maroela Media free?
- Yes. The app is free, in all 175 countries it sells in, and it sells nothing inside it.
- Does Maroela Media have a free trial?
- No. None of its offers (GB) come with a free trial.
- What are the best alternatives to Maroela Media?
- ESP - EskomSePush (4.7 from 212,966 reviews, premium from $1.95), Netwerk24 – Alles op een plek (4.4 from 9,255 reviews, premium from $9.25) and IOL News (4.5 from 2,513 reviews).
Maroela Media download
Last updated 2 months ago.
Maroela Media sells in 175 countries. It was released 12 years and 5 months ago, on 19 Jun 2014. It holds a 4.6 rating from 9,409 reviews.
Supports 1 language: English.
How much does Maroela Media make?
Third-party estimates for the last 30 days, worldwide — not the store's own figures, which Apple publishes for nobody.



